Sunday, August 25, 2013

Seuntjie se eerste Pienk partytjie

My vriendin Celanie het vir die man in haar lewe se pragtige dogtertjie Lienka 'n pienk Barbie partytjie gehou die naweek wat verby is.

ALLES was pienk :)  arme seuntjie het nog nooit so baie pienk in sy lewe gesien nie, maar hyt dit gate uit geniet.  Daar was 'n pienk springkasteel, pienk lekkertjies, pienk persentjies, pienk balonne!

Kyk net hoe mooi:




Celani is 'n troue koordineerder by Chez Charlene trou venue net buite pretoria. 

Liewe seuntjie het die springkasteel die meeste geniet!

No comments:

Post a Comment