Saturday, July 27, 2013

Esme's granny square afghan - Sneak Peak

A friend of mine found out recently that the little bundle of joy they are expecting comes with ribbons and curls!  A sweet raven haired little girl is on the way.

Of course I decided to crochet little Esme a baby blanket.  After deciding on a pattern, my friend and I went to Rubys Haberdashery (if you just smiled, you KNOW what I'm talking about...but more on Rubys later) to pick out colors.

I was skeptical at first, my friend is quite adventurous with colors, but just LOOK!

Isn't it beautiful?!




I will be posting the finished product and pattern soon...her baby shower is in September, better get a move on!

{L}

Bloglovin

Bloglovin is 'n baie oulike epos-gebasseerde blog-lees program wat die nuutste posts van jou gunsteling blogs vir jou epos.  Glo my dis baieh handig om op hoogte te bly met wat ou gunsteling skrywers aanvang.  Volg {makemesomehappy} deur op die 'follow this blog with bloglovin' knoppie links te klik!

Ek gaan binnekort twee spotgoedkoop haar-bederfies weggee na my eie 'ombre-balayage highlight' haar  oormaak-sessie.

Moet dit nie misloop nie, volg my blog deur Bloglovin!
{L}

<a href="http://www.bloglovin.com/blog/10013581/?claim=c3cca5kkrqx">Follow my blog with Bloglovin</a>

Wednesday, July 24, 2013

Alle Indiaanties...

Ek het onlangs op Pinterest die oulike aanlyn winkel raakgeloop, The Impeccable Pig.  Ek wil dooi oor van die klere op die webtuiste!!  Ons het so winkel in Suid-Afrika nodig!!

Ek sien al hoe meer klere en huis dekor items wat met chevrons of indiaan patrone versier is.  The Impeccable Pig is dievolgende items MY gunsteling!

(skimp skimp)

Iniaan patrone:

Day In Paradise DressFlirty Tribal TopLivin' On The Edge Tie Tank

Chevrons:

Crazy for Chevron Dress- RedDay At The Races Dress- RedPastel Chevron Dress

Ek voer dit sommer vir my in!!  
{L}

Saturday, July 20, 2013

Verlief op WIT!

Ek het die mooiste prentjie op pinterest ontdek van wit geverfde naels!  Toe ek en boetjie so week terug in die winkels was koop ek toe vir my 'n potjie wil naellak, baie goedkoop R29.99 as ek reg onthou by Clicks te kry.



Dit was nogal 'n storie om netjies geverf te kry.  Wit naellak en rooies veroorsaak baie dieselfde probleem.  Mens moet netjies binne die lyntjies verf en nie te naby aan die agterkant van die nael verf nie.  Anders is dit 'n groot gemors en lyk dit slordig...ek sal moet oefen ;)

Die wit verf lyk vir my ook vreeslik mooi saam met my goue troupandjie...wit en goud!

Die (P)inspirasie:

Trend Report : Hot White Nails For Summer!

En die resultaat:
(kyk hoe mooi)




Wat dink julle? :) 
{L}


Monday, July 15, 2013

Rethinking, Rejuvinating, Reblogging!

I have procrastinated myself out of blogging again.  I've been so busy tutoring during the school term, being mom and keeping the house in a livable condition that I've just pushed the blog and blogging out of my mind.

So, I have decided to rethink the blog.

I think the design will stay the same but I'll change the logistics a bit, incorporating being a mom, clever ways to teach and explain science and a whole lot of crocheting projects, photography props and patterns.

Watch this space!!


Love, Louise <3