Wednesday, July 24, 2013

Alle Indiaanties...

Ek het onlangs op Pinterest die oulike aanlyn winkel raakgeloop, The Impeccable Pig.  Ek wil dooi oor van die klere op die webtuiste!!  Ons het so winkel in Suid-Afrika nodig!!

Ek sien al hoe meer klere en huis dekor items wat met chevrons of indiaan patrone versier is.  The Impeccable Pig is dievolgende items MY gunsteling!

(skimp skimp)

Iniaan patrone:

Day In Paradise DressFlirty Tribal TopLivin' On The Edge Tie Tank

Chevrons:

Crazy for Chevron Dress- RedDay At The Races Dress- RedPastel Chevron Dress

Ek voer dit sommer vir my in!!  
{L}

No comments:

Post a Comment