Friday, August 16, 2013

'n Geldjie met 'n Hekelspeldjie

Ek het besluit om amptelik aanlyn hekelgoedjies te verkoop.  Die gehekelde kersies is 'n lydraad vir die winkel se naam.  Die een wat eerste reg raai, kry 'n gratis 'cherry' baba mussie!

So I've decided to officially sell crochet goodies online.  The cherry image below is a sneak preview of my online shops name...first top guess gets a free cherry baby beanie!
Start guessing ;)


Hou die spasie dop en nooi jul vriende! 

{L}

No comments:

Post a Comment